top of page
Speelterapiedienste
Spelterapie is beskikbaar vir kinders van drie tot sestien jaar.
Spelterapie word as individuele en/of groepterapie verskaf.
Elke sessie is tussen 30 minute tot 50 minute, afhangende van die ouderdom/s van die kliënt/s.
Dae en tye
Dinsdae: 15:00 tot 18:00
Donderdae:15:00 tot 18:00
Kinderspelafrigting/mentordienste
Kinderspelafrigting/mentorskap is beskikbaar vir ouers van kinders tussen die ouderdomme van 3 tot 15 jaar oud.
Dag en tyd
Maandae: 15:00 tot 17:00
Belangrik:
CTans word terapeutiese dienste slegs aan gesinne verskaf wat by die spelterapeut se skool ingeskryf is, dienste is by pro bono. Ouers word gevra om 'n bydrae te maak in die koste wat aan die spelterapeut aangegaan word om dienste by pro bono-status te handhaaf.
bottom of page